KLEIN JUWEELTJIES SPEELSKOOL PAARL
   Home      Dag program vir babas
Dagprogram vir babas


  • 6:30 – 8:00 Aankoms en gesprek met ouersGee aandag aan enige fisiese behoeftes wat babas mag hê
  •  bv. ruil doeke om.
  • 8:00 – 8:30 Ontbyt/joghurt
  • 8:30 – 9:00 Individuele vertroeteling en hantering van babas.Aktiwiwteite: Vingerrympies, sing liedjies, kyk na
  •  prentjies.
  • 9:00 – 10:00 Slaaptyd/Buitespel
  • 10:00 – 10:30 Ruil doeke om en gee bottel soos nodig/Kreatiewe
  • 10:30 – 11:30 Individuele vertroeteling, hantering, aktiwiteite binne en
  • 11:30 – 12:00 Middagete
  • 12:00 – 13:30 Ruil doeke om en Slaaptyd
  • 13:30 – 14:00 Individuele aandag/Bottel voeding (melk)
  • 14:00 – 14:50 Ruil doeke om en slaap
  • 14:50 – 15:45 individuele aandag en vertroeteling, aktiwiteit met   geskikte aktiwiteit
  • verversings
  •  speelding, vingerrympies, kyk na prente, sing liedjies en
  •  ligte verversings.
  • 15:45 – 16:00 Ruil doeke om en luister musiek/storie
  • 16:00 – 17:00 Slaaptyd
  • 17:00 – 17:30 Voorbereiding vir huistoe-gaan. Sorg dat babas skoon en droog is.
  • Pak klere en bottles in.
  •  Vertrek en vertel ouers van baba se dag.